Category: NKPSA

EENHEIDS OPTOG VIR VRYHEID VAN BOERE-AFRIKANER VOLK

18118983_1260397344078733_4920074101071499117_n

 

Die volgende groepe en organisasies het al aangedui dat hulle die 31 ste Mei gaan steun.

Die Federasie v vrye Boere- Republikeine
Praag
NKP
MSVS
ASK

Indien jou organisasie of party nog nie hier verskyn nie beteken dit hulle het ons nog nie geantwoord of hulle die vryheids optog gaan steun nie.

Ons nooi weereens almal uit vir eenheid , kom vat hande en stap vir ons toekoms!

 

DIE KRAG VAN DOEN

 

Hierdie twee ikoniese fotos van die opkoms van die Boer, is binne 48 uur na 108 000 fb gebruikers versprei. Dit is nie n grappie, n stuk sensasie, n lekkerlag wolhaarstorie of selfs die foto van n bekende nie. Die die foto van Afrikaners wat genoeg gehad het, en dit wys. En dit het die wêreld ingehardloop. Hou so aan burgers! As jy van ons blad kan deel, asb doen so. Laat die nuus ver en vinnig loop: Die Boere is oppad!

 

Ons sien julle daar !!!

Inligting wat ons sopas ontvang het is dat die borg aansoek van die Middelburg twee op Donderdag die 1 ste Desember om 09:00 By landroshof Middelburg aangehoor sal word..

Dit blyk dat die ondersoekbeampte kop in een mus is met die EFF. En is die EFF alreeds gemobiliseer.
Dit beteken alklaar dat die manne nie n regverdige verhoor gaan hê nie.

NKP Bestuur doen n beroep op almal om die manne by te staan . Ons kannie toelaat dat Volksmoordenaars die uitslag van die howe kan beinvloed nie

Wessel Basson

 

NKP is dankbaar

Ons by NKP is dankbaar dat die klein operasie wat oom Clive ondergaan het aan sy nek suksesvol was. n Klier is verwyder wat toekomstig skade kon veroorsaak het. Gelukkig weet ons teen die tyd dat oom Clive n regte vegter is en niks hom van stryk laat bring nie.

Sterkte oom Clive , en word gou gesond. Groetnis van al jou ware vriende hier by NKP.

14711207_1065588713559598_1922453460092035544_o