Category: EFF

MALEMA WIE DINK JY IS JY

Julius Malema wie dink jy werklik is jy waar kom jy vandaan.

Ons weet jy het as ANC Jeugleier begin opgang maak in die politieke wereld en is die Leier van die EFF.

Wat en wie gee jou die reg om uitsprake te maak oor wittes en meer spesifiek die Afrikaner.

Ek dink jy weet nie eers self waar kom jou voorvaders vandaan nie.Nou wil jy sommer volkekundige wees en vir ons se ons moet grond terug gee anders sal jy en jou volgelinge ons uitmoor.Die wittes en swart volke het ongeveer dieselfde tyd in die binneland aangekom.Die wittes het hulle self gevestig in gebiede julle het rondgetrek soos verlore skape en nooit julle self gevestig as grond eienaars nie.Dit is oor en oor bewys.

Nou wat gee jou die reg om sommer aanspraak te wil maak op alle grond.

Malema onthou net een ding dit vat twee om te “TANGO”.Dink jy vir een oomblik ons gaan soos slagskape wag dat jy ons kom uithaal en slag.Dink twee keer want die Afrikaner is en was nog altyd ‘n vegter en sal dit doodeenvoudig nie toelaat nie.

Daarom volksgenote staan op en wees op Kerklein die 26 ste November 2016 9hoo om solidariteit te wys dat ons nou genoeg gehad het van Malema se dreigemente.GENOEG IS GENOEG.

Willie Cloete
LEIER
NKPSA