Nasionale Konserwatiewe Party van Suid-Afrika NKPSA EENHEIDS OPTOG VIR VRYHEID VAN BOERE-AFRIKANER VOLK

EENHEIDS OPTOG VIR VRYHEID VAN BOERE-AFRIKANER VOLK

18118983_1260397344078733_4920074101071499117_n

 

Die volgende groepe en organisasies het al aangedui dat hulle die 31 ste Mei gaan steun.

Die Federasie v vrye Boere- Republikeine
Praag
NKP
MSVS
ASK

Indien jou organisasie of party nog nie hier verskyn nie beteken dit hulle het ons nog nie geantwoord of hulle die vryheids optog gaan steun nie.

Ons nooi weereens almal uit vir eenheid , kom vat hande en stap vir ons toekoms!

 

Author: NKPSA

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *