Ons sien julle daar !!!

15232191_1114392482012554_5506855517216469942_n

Inligting wat ons sopas ontvang het is dat die borg aansoek van die Middelburg twee op Donderdag die 1 ste Desember om 09:00 By landroshof Middelburg aangehoor sal word..

Dit blyk dat die ondersoekbeampte kop in een mus is met die EFF. En is die EFF alreeds gemobiliseer.
Dit beteken alklaar dat die manne nie n regverdige verhoor gaan hĂȘ nie.

NKP Bestuur doen n beroep op almal om die manne by te staan . Ons kannie toelaat dat Volksmoordenaars die uitslag van die howe kan beinvloed nie

Wessel Basson

 

Author: NKPSA

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *