Untitled Post

 

In 1992 was die Boere Afrikaner mislei en verraai deur veral die drie menere. Hulle het n leidende rol gespeel in Kodesa met die onderhandelings en die oorgang na n sogenaamde demokrasie.

Dink julle hulle het opreg onderhandel vir ons Boere Afrikaners ?
Dink julle hulle het die regte besluite gemaak ?
Dink julle hulle het eerder geldelik en vir hulself onderhandel?
Voel julle verraai deur hulle?
Wat is julle gevoel oor mense wat hulle eie mense uitverkoop?

 

Author: Willie Cloete

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *